AANLYN ANTIEKWINKEL SEDERT 2001
e-pos : chris@botweb.co.za



Klik op foto vir vergroting


Bronze Bust of Hippokrates
"Made in Greece"
Height 180mm
Price R700



Palissanderhout Juwelierskissie
Met Hout Skroefdeksel
Birmingham Silwer - 1928
Hoogte 54mm - Deursnee 60mm
Prys R600



Sterling Silwerbeslaande Beeld van Renoster
Hoogte 880mm - Lengte 158mm
Prys R6000



Geelkoper Kersblaker
Deursnee 122mm
Prys R300



Geelkoper Teebus
"Lykke-Ting"
"Handarb"
Hoogte 112mm
Prys R300



12 Stuk Beenhef Messestel (6+6)
"Joseph Rodgers & Sons - Cutlers to His Majesty"
"Sheffield - England - Stainless"
Prys R1200



Suikerlepel plus Ses Teelepels
"1838-1938 Voortrtekker Eeufees"
Versier met Monument en Ossewa met Osse
Prys R900 vir stel van 7



M.S.Randfontein Silwer Sleutelhouer
Deursnee 29mm - circa 1962
Prys R300



"Moeder" Borsspeld
Sterling Silwer
Lengte 58mm
Prys R500



Jan Smuts "Vrede" Borsspeld
"Fine Silver" - circa 1945 - Grootte 31mm x 27mm
Prys R400



Borsspeld/Hangertjie met Lapis Lazuli Steen
925 Sterling Silwer Montering
Grootte 34mm x 28mm
Prys R500



Borsspeld wat Twee Ballarinas Uitbeeld
"Candid" - Sterling Silwer
Grootte 40mm x 25mm
Prys R600



Gouda Wyebek Vaas
"Erna" - "Royal - Zuid-Holland"
Hoogte 182mm
Prys R1200



Gouda Kruik
Ontwerp deur "Madeleine" - 1927
"Made in Holland" - Hoogte 180mm
Prys R950



Apostel Teelepelstel
Silwer - Birmingham 1904 deur W.H.S.
Ses Gestileerde Apostel Teelepels in Kissie
Prys R1200



Borsspeld met Uitbeelding van Issie Smuts
Inskripsie - "22nd Dec. 1944 - S.A. Gifts & Comforts"
Grootte 20mm x 24mm
Prys R300



Blik Model Motortjie
"Kaiser" Koepee - circa 1950
Lengte 157mm
Prys R2000



"Sawyer's" View-Master
Portland - Oregon - U.S.A.
Ten Stereo Discs Included
Price R400





e-pos : chris@botweb.co.za


OUJUWEEL
Posbus 2956 - George - 6530
Sel : 083 729 0838


© Oujuweel 2001